Fietsen na die Kaap de Goede Hoop. ‘n "Sportsman" wat lus is vir ‘n blaaskans, kan dit in Zuid-Afrika kry – op sy fiets. Met uitdagende opdraandes, kronkelende bergpasse, met vreesaanjaende afdraandes en eindelose ooptes, bied Kaapstad en die Garden Route die beste oefengronde vir Klimmers en Rouleurs. Ideale voorbereiding vir beide die professionele en amateur fietsryer – en ‘n avontuur vir fietsry-toeriste.
Vir die wat meer wil ervaar, of ‘n uitdaging soek, sal ons graag jou deelname aan ‘n RTF organiseer, bv. die Africycle Tour, Cape Argus Pick´n Pay Cycle Tour, Knysna Cycle Tour, langafstand toere oor ‘n paar dag-skofte, die “Tour de Garden Route”, of in ‘n geslisensieerde padwedren. En, met ons ervare toergidse sal jy te alle tye in die saal bly – van jou aankoms in Zuid-Afrika tot jou vertrek.
Ons Zuid-Afrika Fietsen, Fietsry en Fietssporttoere:
Giro de Kaapstad
Tour de Garden Route
Tour de Eden
Cape Winelands Cycle Tour
West Coast Cycle Tour
Mpumalanga & Kruger Park Cycle Tour
Cape Argus Pick´n Pay Cycle Tour
Knysna Cycle Tour
Cape Argus Sanlam Tour
Fietsen Dag Toere Kaapstad & Cape Winelands
Gebruik asb die kontak vorm om 'n individuele anvraag te stuur. Bai Dankie.




